INTERHOËR HOOGTEPUNTE

Garsies wen die B-liga Interhoërgala en ontvang 28 medaljes. Nuwe rekords word in die volgende items opgestel: 200m Individuele Wisselslag en 50m Vryslag dogters 0/14 50m Borsslag en 50m Vlinderslag dogters 0/19 Lara van Niekerk 200m Wisselslag aflos seuns 0/16 Joa van Niekerk 200m Wisselslag aflos dogters 0/19 Henry Roux, Jeandré Lindeque, Chris Luüs en Erick Loubser Neline Roos, Joa van Niekerk, Lara Malan en Robyn Godsil 200m Vryslag aflosseuns 0/14 Dandré van Zyl, Stephan Bekker, Inus Pretorius en Thinus Gericke 200m Vryslag aflosseuns 0/16 Henry Roux, Jeandré Lindeque, Chris Luüs en Erick Loubser

PRESTASIES 2017

PRESTASIES 2017

TOEKENNINGS

SKOLESPAN
Organiseerder	      wolla@garsies.co.za

INTERHOËR

Junior Victrix Ludorum Lara van Niekerk

VLAK 2- EN VLAK 3 STREEKSKAMPIOENSKAP

Vlak 2 Henry Roux en Erick Loubser Vlak 3 Stephan Bekker, Ruan Hutten, Thinus Gericke, Dandré van Zyl Uitblinkers by die kampioenskap is Stephan Bekker wat kwalifiseer om aan die nasionale kampioenskap deel te neem.

SUID-AFRIKAANSE JUNIOR KAMPIOENSKAP (DURBAN)

Lara van Niekerk 1 goud-. 2 silwer- en 2 bronsmedalje Joa van Niekerk 2 goue- en 1 silwermedalje Chris Luüs neem aan verskeie items deel

SUID-AFRIKAANSE NASIONALE KORTBAANKAMPIOENSKAP

Lara van Niekerk 1 silwermedalje Lara van Niekerk Nasionale kampioen in 50m borsslag verower 1 bronsmedalje Joa van Niekerk 1 silwermedalje AFRIKA JUNIOR SWEMKAMPIOENSKAP (EGIPTE) Lara van Niekerk 2 goue medaljes in 50 m  en 100m borsslag Lara van Niekerk 1 silwermedalje in 200m borslag Lara van Niekerk Junior Afrika-kampioen in 50m en 10m borsslag
BESTE SWEMMERS Chris Luus Senior Joa van Niekerk Senior Dandré van Zyl Junior Lara van Niekerk Junior BESTE JUNIOR AFLOSSPAN Luca Pretorius, Stephan Bekker, Thinus Gericke, Dandré van Zyl BESTE VORDERING Rouxléne Oosthuizen

ORGANISEERDER      Wolla Prinsloo

ontwerp - eBantjes

SWEM                

SWEM

Mnr Wolla Prinsloo Organiseerder	      wolla@garsies.co.za

INTERHOËR HOOGTEPUNTE

Garsies wen die B-liga Interhoërgala en ontvang 28 medaljes. Nuwe rekords word in die volgende  items opgestel: 200m Individuele Wisselslag en 50m Vryslag dogters 0/14 50m Borsslag en 50m Vlinderslag dogters 0/19 Lara van Niekerk 200m Wisselslag aflos seuns 0/16 Joa van Niekerk 200m Wisselslag aflos Henry Roux, Jeandré Lindeque, Chris Luüs en Erick Loubser dogters 0/19 Neline Roos, Joa van Niekerk, Lara Malan en Robyn Godsil 200m Vryslag aflosseuns 0/14 Dandré van Zyl, Stephan Bekker, Inus Pretorius en Thinus Gericke 200m Vryslag aflosseuns 0/16 Henry Roux, Jeandré Lindeque, Chris Luüs en Erick Loubser

TOEKENNINGS 2017

INTERHOËR

Junior Victrix Ludorum Lara van Niekerk

VLAK 2- EN  3 STREEKSKAMPIOENSKAP

Vlak 2 Henry Roux en Erick Loubser Vlak 3 Stephan Bekker, Ruan Hutten Thinus Gericke, Dandré van Zyl Uitblinkers by die kampioenskap is Stephan Bekker wat kwalifiseer om aan die nasionale kampioenskap deel te neem.

SA JNR KAMPIOENSKAP

Lara van Niekerk 1 goud-. 2 silwer- en 2 brons Joa van Niekerk 2 goue- en 1 silwermedalje Chris Luüs neem aan verskeie items deel

SA NAS KORTBAANKAMPIOENSKAP

Lara van Niekerk 1 silwermedalje Lara van Niekerk Nasionale kampioen in 50m borsslag 1 bronsmedalje Joa van Niekerk 1 silwermedalje AFRIKA JNR SWEMKAMPIOENSKAP Lara van Niekerk 2 goue medaljes in 50 m  en 100m borsslag Lara van Niekerk 1 silwermedalje in 200m borslag Lara van Niekerk Junior Afrika-kampioen in 50m en 10m borsslag

TOEKENNINGS

BESTE SWEMMERS Chris Luus Senior Joa van Niekerk Senior Dandré van Zyl Junior Lara van Niekerk Junior
BESTE VORDERING Rouxléne Oosthuizen
SKOLESPAN
Luca Pretorius, Stephan Bekker,  Thinus Gericke, Dandré v Zyl
BESTE JUNIOR AFLOSSPAN
ontwerp eBantjes


Hoërskool Garsfontein